Rooi Rose

Ons, die SAAIERS

Vir die eerste opdrag in Afrikaans vanjaar moes die graadsesleerders ’n toespraak oor hul families maak. Ons Aden-kind het syne self geskryf. Ek en Gerrit het gehik van die lag toe hy wegtrek met: “Ons hele familie is vreemd, maar baie vriendelik. Ons het ons eie stereotipes uitgevind. My ma is ’n fiksieskrywer en kunstenaar en haar stokperdjie is snorkel. Dis my pynlike plig om by te voeg dat dit partykeer in ’n meter diep troebel water is waarin tien grys vissies swem, en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose4 min read
’n Natuurlike HELD
Vertel ons van jou verhouding met die natuur en jou liefde vir die buitelewe? Daar is ongerepte plekke in die natuur waar mense hul batterye kan herlaai wanneer die besige stadslewe jou leeggetap het. Ek het pas teruggekeer van ’n 12 dae lange vakan
Rooi Rose1 min read
Blink
Die belangrikste is dat jy die klere bedags ook moet kan dra. ’n Goue blinkerbaadjie is nou die perfekte pasmaat by ’n gestreepte blou toeknoophemp. 1 BAADJIE (R899; S-XL) ZARA. 2 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 3 SNEAKERS (R1 599; 3-11) ADIDAS. 4 WYE

Related