Welkom
Die grootste Karavaanskou vind vandeesmaand van 21 tot 23 Februarie by die Gallagher Convention Centre in Midrand plaas en vir mense wat in die omgewing woon, gaan dit iets besonders wees, met hope nuwe produkte en interessante toerusting om te sien.