Kamp en Karavaan

DIE LAND VAN DIE silwer mis

Soms ontdek 'n mens 'n kampterrein wat so onbeskryflik mooi is dat jy voel jy wil dit met niemand deel nie. Ek het so 'n plek gevind, en die naam daarvan is Coral Tree Camp. Hierdie kampterrein lê hoog bo, op die rand van die inheemse bos in Magoebaskloof wat dikwels soggens in digte mis gehul is. Gelukkig, of miskien ongelukkig, is Coral Tree Camp slegs toeganklik met 4x4-voertuie en veldkaravane.

Wat dit nog meer eksklusief maak, is dat dit 'n private kampplek is wat akkommodasie bied vir 'n minimum van 2 persone en maksimum 6. Slegs een groep kan op 'n spesifieke tyd daar bespreek en bly. Nou-ja, dit kan slegs per 4×4 bereik word, maar as jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.