Kamp en Karavaan

Kampkokkedoor

Sommige mense doen baie moeite met kos wanneer hulle kamp, en ander verkies om dit eenvoudig en basies te hou. Maar een ding is seker, as jy kamp, sal daar dikwels om 'n kampvuur gekuier word. Dis 'n integrale deel van hierdie soort vakansie.

Sommige kampeerders noem 'n kampvuur "die Boesmans se TV", want soms sit mense ure lank half betower na die vlamme en staar wat die hout verteer, en dit in rooiwarm kole en as verander. Dan sit hulle maar net weer hout op die vuur, en herhaal die proses.

Behalwe om vleis te braai, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.