Woestyn se ROEPSTEM
Mens vergeet nooit jou eerste reis in Namibië nie. Ek het ons noordelike buurland baie jare gelede besoek toe ek in graad 7 (toe standerd 5) was). Dit was tydens die Junieskoolvakansie – 'n baie goeie tyd om Namibië te besoek, want die woestyn is dan