Kamp en Karavaan

Klein en KRAGTIG

DIE OPSLAANPROSES

Die Geitjie wat ek getoets het, is die Arctic-model. Hierdie reeks het slegs kosmetiese veranderings ondergaan: Die buitekant is wit met swart plakkers, en grys seil is deurgaans gebruik in plaas van die standaardkakie.

Dit neem net 'n paar minute om die klein tweeslaapplekwa op te slaan.

Nadat jy die hoekstutte in posisie geplaas het, maak die jy die knip van die dak los (twee knippe

You’re reading a preview, subscribe to read more.