Kamp en Karavaan

Die WERKSWINKEL

CAN MY OFF-ROAD CARAVAN HANDLE ANOTHER FRIDGE?

As 'n intekenaar vra ek asseblief raad. My bossleepwa is voorsien van die volgende vir kragtoevoer:

• Loodsuurdiepsiklusbattery;

• GS/WS-laaier (kamp met 220 V-kragpunt);

• 'n 155 Watt-sonpaneel (kamp sonder kragpunt);

• Kragverbruik by kamp;

• National Luna 50 L-Twin Weekender yskas/vrieskas;

• 12 V-LED-strookbeligting. Vrae:

1. Sal die stelsel in staat wees om die ekstra krag wat 'n tweede yskas trek te hanteer (die National Luna 52 L-Weekender, word gebruik vir bevrore produkte)?

2. Sal die stelsel in staat wees om 'n kragomsetter (bv. vir 'n haardroër) te inkorporeer?

Indien opgraderings nodig is, wat beveel julle aan?

Rehanne Lambrechts

Godfrey: Ek het National Luna se vervaardiger gevra om op jou vrae te reageer en hulle het soos volg geantwoord: "Ons beveel gewoonlik 85 watt of meer sonkrag aan om 'n enkelyskas aanhoudend

You’re reading a preview, subscribe to read more.