Kamp en Karavaan

WAAR EK GEKAMP HET

Lake Grappa Guest Farm and Ski School

Ja, glo dit of nie, daar is 'n skiskool in die middel van die Kalahari. Ons was nie daar vir die ski nie, maar om by die kampterrein op die damwal te kamp.

Die dam is in 2007 deur Gerrit Visser vir sy seun GJ gebou wat 'n gerekende spoedskiër was.

Nou bestuur Gerrit en GJ die plaas saam. GJ is getroud met Le-rie wat die kroeg en restaurant bestuur.

As 'n mens Lake

You’re reading a preview, subscribe to read more.