Kamp en Karavaan

Gebou vir aksie

“Vir julle finale sessie van die dag gaan ons 'n bietjie lugtyd geniet … sorg dat julle al vier wiele van die grond af het.”

Dit was die Fordspan se woorde tydens die Ranger Raptor se bekendstelling.

Ons karavaanmense is gewoond daaraan om ses wiele op die grond

You’re reading a preview, subscribe to read more.