Kamp en Karavaan

Nuus in die BEDRYF

KAMP & KARAVAAN VAT HANDE MET SA SE VERNAAMSTE BEDRYFSKOU

Begin om die dae af te tel na die Pretoria FM Karavaan, Kamp- en Bestemmingskou, want ons is reeds amptelik deel van die skou!

Die 2020-skou sal in vennootskap met Kamp & Karavaan aangebied word, en ons sal 'n meer aktiewe rol speel in die opbou tot en dekking van die gebeurtenis.

By hierdie skou, wat die lanseerblad van die bedryf genoem word, is vroeër vanjaar meer as 20 nuwe karavane, sleepwaens en ryhuise bekendgestel.

Die Pretoria FM Karavaan-, Kamp- en Bestemmingskou (nou in samewerking met ) is die skou in Suider-Afrika met die grootste getal binnenshuise uitstalruimtes. Tans neem die skou sowat 17 000 m2 van die Gallagher Konvensiesentrum in beslag, met meer as 450 produkte wat vertoon

You’re reading a preview, subscribe to read more.