Kamp en Karavaan

Afrika se "wolwe": Die lewe van 'n wildehond

Lycaon pictus, is die Latynse naam vir die Afrikawildehond. In Engels word hulle ook painted wolves genoem. Hierdie diere is ongetwyfeld Afrika se mees raaiselagtige roofdiere. Hulle is besonder sosiale diere wat baie sorgsaam optree teenoor mekaar en hul kleintjies. Hulle kompeteer gewoonlik eerder met onderdanigheid as met dominansie, in teenstelling met byvoorbeeld leeus.

Die trop word gelei deur 'n alfateef. Slegs sy word toegelaat om te teel, en is die

You’re reading a preview, subscribe to read more.