Kamp en Karavaan

NOORDWAARTS!

Almal met wie jy die afgelope feestyd gesels het, het waarskynlik baie te sê gehad oor Eskom en die jongste beurtkragkaskenades. 'n Goeie vriend noem ons deurlugtige energieverskaffer "Ekisdom". Ek kon nie help om te lag nie. “Hoekom lyk jy so selfingenome?”vra my maat toe. IEintlik was dit eenvoudig. In my oprit het 'n bloedrooi nuwe Toyota Hilux-dubbelkajuit gestaan, gereed en klaar opgepak. Ek en die kinders sou noordwaarts koers kies na 'n wonderlike plek, Mapesu Private Game Reserve. Dis is presies op die plek waar die Limpopo- en Shasheriviere saamvloei, die twee riviere wat die grense vorm tussen Suid-Afrika en ons buurlande Botswana en Zimbabwe. ns het in die Mopane Bush Lodge in die 7 000-hektaar-Mapesu Private Game Reserve gebly. Mapesu grens aan Mapungubwe, 'n

You’re reading a preview, subscribe to read more.