Kamp en Karavaan

Waarborg en Diens Het jy die nodige dekking?

Personeelskrywer

Wat is 'n waarborg?

'n Waarborg is 'n dokument wat deur die vervaardiger aan die koper van 'n karavaan, ryhuis of sleepwa uitgereik word waarin beloof word om sekere items binne die gestipuleerde waarborgtydperk te vervang of te herstel. Sommige waarborge sal uitsluitings hê, soos items wat agteruitgaan weens gebruik, byvoorbeeld remvoerings, en daar kan ook uitsluitings wees as opgemerk word

You’re reading a preview, subscribe to read more.