Kamp en Karavaan

Om te restoureer, is die moeite werd

Dit is nie so moeilik soos jy dink om 'n karavaan wat moeg en afgerem lyk, op te kikker nie. Daar kan iets gedoen word aan die pap kussings, mosterdgeel gordyne, onaantreklike breekware en vervelige plakkers. Rol op jou moue en kry 'n bietjie hulp van buite. Dinge soos 'n nuwe laag verf hier en daar, en verbeeldingskrag is al wat nodig is om sommer gou jou onaantreklike karavaan se voorkoms te verbeter.

Nuwe bekleedsel

'n Uitstekende manier

You’re reading a preview, subscribe to read more.