Kamp en Karavaan

Kampvuurpraatjies

IETS OM AAN TE DINK

adat ek 'n paar uur lank lekker deur ou uitgawes van Kamp en Karavaan sit en blaai het, het een van die artikels my aan 'n ondervinding wat ek en my vrou gehad het herinner. Ons het by The Willows, in Port Alfred gebly toe 'n gesin een middag daar aangekom het met die jongste en grootste karavaan ... jy weet mos waarvan ek praaat. Dit lyk asof 100 vierkante meter seil gebruik is, en alles trek uit, druk in, lig op of gly seepglad uit. Die gesin het 'n staanplek naby ons s'n gekies, gegroet, die karavaan afgehaak, en omdat dit liggies gereën het, besluit om in te ry dorp toe en iets daar te eet. Hulle was 'n hele ruk weg voordat ons in ons karavaan gaan sit het om 'n fliek te kyk, en vroeg te gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.