Kamp en Karavaan

EFOY-brandstofsel

Al hoe meer veldkaravane, ryhuise en padkaravane maak staat op 12-volt-batterykrag om yskaste, ligte, USB-laaiers, ensovoorts aan die gang te hou. Dit word dus 'n probleem om genoeg batterykrag te hê om in hierdie vraag te voorsien.

Daar is verskeie oplossings, soos kragopwekkers wat fossielbrandstof gebruik, dit raas egter, en word dus in sekere parke verbied. Skoon sonkrag is ook 'n moontlikheid, maar nou is daar nog 'n opsie, die sogenaamde

You’re reading a preview, subscribe to read more.