Dís Waarin Ons Glo
As jy na vandag se wêreldleiers luister, lewe ons klaarblyklik in die era van fopnuus waarin jy niks kan glo wat jy lees nie. Veral nie as die nuus hulle gekonkel, gevroetel en gefuif aan die kaak stel nie. By ons glip daar ook soms foute deur – soos