Huisgenoot

Juffrou X

Toe die jong Afrikaans-onderwyser Cameron le Roux (De Klerk Oelofse) sy lieflingsvak by ’n plattelandse hoërskool begin gee, word hy al op die eerste dag wreed ontnugter. Die wiskunde-onderwyseres Inge Bester (Trix Vivier), alombekend as Juffrou X, lig hom in oor al die maatskaplike probleme by die Victory Heights Hoërskool, van armoede en tienerswangerskappe tot dwelms en bendegeweld.

Die donker wolke pak nog meer saam toe een van die belowendste matrieks, Cassandra Smith (Simone Neethling), deur haar jaloerse ekskêrel, Puma Stander (Craig Adriaanse), gedreig word. Om Cassandra te help, neem Inge die reg in eie hande,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related