KYK UIT!
Jul 29, 2022
3 minutes
DEUR JOSHWIN SAMPSON
Daar is ’n splinternuwe seisoen van die reeks Spoorloos op die kassie. Maar dié keer speel dit op ’n eiland af. En nes die vorige seisoene beloof die vierde seisoen van hierdie gewilde kykNET-reeks om vol naelbyt-aksie en intrige te wees.
Die storielyn gaan oor ’n vrou wat verdwyn, spoke uit die verlede en ’n tergende raaisel wat opgelos moet word. Die fiktiewe eiland waar die senutergende seisoen afspeel, is vol geheime en aksie. Maar,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days