TV Plus Afrikaans

Soos mis voor die eilandson . . .

Spoorloos: Die Eiland

Seisoen 4 Dinsdae kykNET (*144) 20:00 (begin 19 Julie)

Dis weer hier! ’n Nuwe seisoen van die naelbyt-dramareeks Spoorloos, en dit beloof om selfs meer raaiselagtig as die eerste reekse te wees.

Spoorloos: Die Eiland is nes die vorige seisoene, Spoorloos (seisoen 1) Spoorloos: Heksejag (seisoen 2) en Spoorloos: Steynhof (seisoen 3), wat op die aanlyn stroomdiens Showmax beskikbaar is, ’n losstaande spanningsverhaal van agt episodes.

“Soos met die vorige seisoene is daar weer iemand wat spoorloos verdwyn, en die kykers gaan weer lekker kopkrap om die raaisels op te los. En net soos met die vorige stories is daar ’n paar onverwagte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related