![f019-01](https://article-imgs.scribdassets.com/1no11d9e68aaslbc/images/fileR23OP7QI.jpg)
Spoorloos: Die Eiland Seisoen 4 Dinsdae kykNET (*144) 20:00
“Daar is niemand so saggeaard soos Emma nie,” sê die aktrise Izel Bezuidenhout (23) oor haar karakter Emma Eloff in die nuwe seisoen van die losstaande spanningsverhaalreeks Spoorloos. “Sy is ’n vlinder wat wil vlieg en nie in ’n boks gedruk wil word nie.” Maar die afgelope paar jaar was dit juis waar Emma haar bevind het: Vasgevang in ’n boks.
Aan die begin