MY SUSTER se kêrel, Claude, was destyds in die SAKK-weermag, die Suid-Afrika Kaapse Korps. Een Vrydag het hy met dié outjie, die troepie, huis toe gekom.
Gewoonlik as Claude huis toe kom, was hy met die intrapslag honger. Ons het toe nog ’n swart stoof in die kombuis