Huisgenoot

HELDE VAN HOOP

’NMENS kan op die stoep sit en kla en swets, of jy kan moue oprol en help om self iets aan die saak te doen. Ja, daar is baie uitdagings in die land – veral op die platteland. Maar dis ook hier waar alledaagse helde inspring om ’n groot verskil in hul gemeenskappe te maak.

Kyk nou maar na die verhale wat onlangs gedeel is by ons susterspublikasie Landbouweekblad en die landboumaatskappy Senwes se kongres by Nampopark buite Bothaville.

Dié samekoms van verskilmakers van reg oor die land was eenvoudig getiteld “Oplossings vir die platteland” – en die meer as 70 sprekers het talle stories kom deel wat die vlam van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related