Landbouweekblad

Slangetjies en leertjies

Toe die grendeltyd einde Maart verlede jaar in Suid-Afrika ingestel is, het inwoners van Durban belangstellend gekyk hoe ’n groot, leë erf naby Noordstrand begin verander het. Eers het die Thekwini-munisipaliteit twee groot, wit tente opgerig as tydelike skuiling vir hawelose en werklose mense. Nie lank daarna nie het verbygangers nog ’n verandering opgemerk. ’n Groep van 20 mense het swetend in die warm son die grond tot netjiese beddings bewerk.

Gesonde groente het gou hul verskyning gemaak, met net koeimis as bemesting, en aangehelp deur water en ’n deklaag. Hulle het hul tuin die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related