Huisgenoot

TERUG, MY SWAAR LAS

SY HET gedink dit sou die einde wees van haar dae van swaar dra aan ’n paar borste wat só aan haar EE-grootte-bra rem dat die bande daarvan kepe in haar skouers sny, van alewige rugpyn en wrede grappe oor hoe welbedeeld sy is.

Maar 12 jaar ná die borsverkleiningsoperasie wat Cindy Koen (45) se mooiste droom waar gemaak het, is sy opnuut in dieselfde nagmerrie as destyds vasgevang. Want nou blyk dit haar borste het sedertdien bly groei en groei . .

“Nooit het ek gedink ek sal my jare later weer in dieselfde bootjie bevind nie. Hier is ek nou weer met skouers wat hang en borste wat selfs groter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related