Huisgenoot

ONDRAAGLIK, MY PYNLIKE BORSLAS

DIS asof sy ’n gyselaar is – ’n gevangene in ’n hok van pyn. En al is sy ’n tuisteskepper en ma, kan sy daarvan vergeet om huishoudelike take te verrig. Om die skottelgoed te was of die vloere te mop is ’n onbegonne taak. Om saam met haar kinders winkel toe te stap is nie ’n opsie nie.

“Elke dag is vir my ’n uitdaging. Ek is in konstante pyn. Ek kan nie eens beweeg sonder dat ek op my tande kners nie,” sê Rika Ward.

Maar dit is nie ’n chroniese siekte wat dié 45-jarige van Brakpan so lamlê nie: Rika dra al jare lank net te swaar aan haar oorgroot borste. Haar borste weeg saam sowat 12 kg en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related