Kuier

Chrissy BLINK UIT

As jy gelukkig is, het jy ten minste een vriendin soos Chrislynn Sias. Die een wat saam met jou huil, saam met jou die difficult goed in die lewe deurmaak, by wie jy hart uitstort met vertroue, en wat jou absoluut ook laat begin lag bloot omdat haar gelag so lekker is.

Kuier se lesers ken Chrislynn nou al vir 'n hele paar jaar.

Die 28-jarige “mediameisie” wat in Eersterivier in die Kaap bly waar sy ook grootgeword het, is 'n bietjie soos Oprah: Sy gesels ewe gemaklik met die celebs en die who's who, maar ook met doodgewone mense wat haar vertrou met hul hartseer en pyn.

Sedert Oktober verlede jaar klink Chrislynn se –aanbieders op radio, en vanaf Oktober gaan TV-kykers haar ook sien as die veldaanbieder in , 'n nuwe kykNET-gesels-program wat ten doel het om konflik tussen mense op te los.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related