Huisgenoot

TAFEL VIR TWEE

HULLE sit eg Suid-Afrikaanse geregte voor aan Amerikaners en verkoop bunny chow en frikkadelle in die strate van San Francisco. Hulle het ook al in twee gewilde kookprogramme op televisie verskyn.

Maar daar’s nog iets wat hulle interessant maak: Hulle is ’n tweeling, en was onlangs deel van ’n baie insiggewende eksperiment.

Die susters Pam en Wendy Drew is te sien in die nuwe Netflix-dokkie You Are What You Eat: A Twin Experiment, en die program deel verrassende lesse.

Die dokumentêre program in vier dele vergelyk die gesondheidsvoordele van ’n plantgebaseerde dieet met een wat vleis, eiers en suiwel insluit. Dis gegrond op ’n studie van agt weke lank deur die Stanford-universiteit waarin 22 stelle identiese tweelinge verskillende diete gevolg het. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related