Kuier

DIÉ KITCHEN KÓÓK!

’n Liefde vir kos wat aan sy ouma se rokspante begin het, het vandag uitgeloop op ‘n booming besigheid met liplekkerkos wat sy mense uplift en laat smul! En dis nog net die begin vir Anwar Arendse en sy vrou, Gabriella.

Destyds toe hulle nog saam op hoërskool was, was hy te “irriterend” vir haar, vertel hy. Maar die wiel draai. Toe hulle weer hul oë uitvee, toe spat die vonke en raak hulle liefde vir mekaar en lekker kos toe sommer ook die hoofbestanddele in The Hood Kitchen Mitchell's Plain, hul eetplek waar hulle gourmet-kos in die hartjie van die Kaapse Vlakte bedien.

Hul menu bestaan uit net sewe hoëgehalte tuisgemaakte geregte en dit laat nie net locals soontoe stroomEn daai diepe trots op hul albei se wortels is juis wat Anwar (27) en sy vrou van die afgelope vyf jaar, Gabriella (28), in voeling met die gemeenskap hou. Behalwe vir hul eie drie liefies, dogters Gianna (5) en Aria (2), en seuntjie, Amari (drie maande), het die paartjie ook ‘n liefde vir bemagtiging onder die jeug, en om ‘n platform vir ander entrepreneurs te skep.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related