SARIE KOS

Die happy twee

1 Yolani, ons lesers ken jou as SARIE se Voorbladgesigwenner van 2017. Maar Anwar, wie is jy, wat laat jou hart stadiger klop?

Anwar is ’n doodgewone persoon van die Kaap. Cape Malay culture is wie ek is. My vrou is die enigste een wat my hart stadiger laat klop. Ek is iemand wat baie hard werk. My lewe gaan oor familie en kos, dis wie ek is. As ek extreme sports kan doen soos branderplankry, is ek op my heel gelukkigste.

2 Julle is albei opgeleide sjefs. Yolani, wat maak julle twee saam so ’n wenkombinasie?

As dit nie vir ons sterk liefde en passie vir kos was nie, sou ons mekaar nooit ontmoet het nie. Ons kan vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related