Huisgenoot

TYD OM TE GAAN

‘BYSTANDSDOOD IS DIE VRIENDELIKSTE DING WAT EK VIR MYSELF KAN DOEN’

SY HET die koms van die nuwe jaar soos gewoonlik gevier: met bordspeletjies saam met familie en vriende terwyl sy ’n oliebol of twee geniet.

Maar vir Lauren Hoeve was dinge vanjaar anders.

Dit was nie vanweë nuwe voornemens of planne vir 2024 nie.

Dit was bloot verligting: In minder as ’n maand sou sy dood wees, uiteindelik verlos van haar wêreld van pyn.

Op 27 Januarie het die 28-jarige ’n proses afgesluit wat sy ’n paar jaar gelede begin het. Sy het haar lewe deur bystandsdood beëindig.

Sedert die toestand mialgiese ensefalomiëlitis (ME) in 2019 by haar gediagnoseer is, het die pyn ondraaglik geword. In haar blog, , het sy die laaste jare van haar lewe,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related