Kuier

IS JOU KIND REGTIG GESOND?

D it was soos 'n yswind wat oor haar gewaai het dié oggend wat Aileen Jansen van Vuuren die deur van haar tienerdogter oopstoot en die dood haar in die gesig staar.

“Ek kon dadelik sien daar's fout. Sy was 'n snaakse kleur en toe ek aan haar vat, was sy yskoud,” sê dié ma van Alberton in Johannesburg, wie se dogter, Cora-Lee (16), vyf jaar gelede in haar slaap oorlede is. Aileen wou die Sondagoggend vir Cora-Lee wakker maak om te wys hoe laf haar hondjie was, wat oomblikke vroeër in die visdam baljaar het. “Sy het net daar gelê soos sy altyd lê, haar hande onder haar ken gevou. Maar sy was weg,” sê Aileen. Sy raak steeds emosioneel wanneer sy oor die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related