Huisgenoot

DÍT IS HOE ONS GESTRAF IS

Travis (’n skuilnaam) was tot taamlik onlangs ’n paar jaar lank ’n inwoner van Wilgenhof.

Hy stem in om oor sy ervaring met Huisgenoot te praat, want hy wil onderskei tussen die waarheid en moontlike oordrywing in onlangse onthullings, sê hy.

Hy wil die regte inligting deel om die besonderhede wat reeds in die media aan die lig gekom het die regte konteks te gee, verduidelik hy.

Hy sê hy wil beklemtoon sy jare in die koshuis was vir hom ’n “verrykende” ervaring gewees. “Ek was buite my gemaksone omdat ek nie van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related