Weg!

Die terapie van ’n park

RUBRIEK

Wanneer ’n stedeling se oë tam raak van in teer vaskyk, moet jy net ’n draai deur ’n park gaan stap. Johannesburg het Zoo Lake, in Kaapstad is Kirstenbosch, Kopenhagen is bekend vir sy Fælledparken en in Londen mik die mense Hyde Park toe.

New York – waar ek 20 jaar lank gewoon het – het meer as 1 700 parke! Die twee wat ek graag besoek het, was Central Park in Manhattan en die minder bekende Prospect Park in Brooklyn.

Albei dié parke is deur die argitekte Frederick Law Olmsted en Calvert Vaux ontwerp, en húlle gunsteling was glo Prospect Park, wat vanaf 1865 oor ’n tydperk van drie dekades gebou is.

Waar Central Park deur paaie opgekerf word en deur wolkekrabbers omring word, laat Prospect Park ’n mens makliker vergeet dat jy in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg1 min read
Afrika Op Sy Beste
Elke keer as ek na hierdie foto van die Wolfbergboog kyk, is ek dadelik weer dáár – saam met my stapmaats op die laaste oggend van ’n onvergeetlike trek deur die Sederberg. Ons drink koffie terwyl die son opkom en sê nie veel nie. Af en toe tik een n
Weg6 min read
Wat Klip Ons Vertel
Vir die eerste seevaarders wat om die Kaap gevaar het, was Tafelberg hoofsaaklik ’n baken. Dié strak klipmassa, reeds vir kilometers sigbaar vanaf die oopsee, het bevestig: Die skip is nog op koers – maar niks meer nie. Tóé was daar nog nie sprake va

Related