Huisgenoot

Web van liefde

NGIL klief deur die lug. Zak ruk van die skrik en trek ’n rooi streep oor een van die take wat hy sit en nasien. Wat is dit tog nou weer met Monica in die kamer langsaan? As sy nie douvoordag touspring op die houtvloer nie, kom sy saans watter tyd terug. Hoe sy die pas volhou en elke dag in sy klas oplet, weet hy nie.

Vinnige voetstappe op die houtvloer in die kamer langsaan.

Zak ruk sy deur oop en storm in die gang af. Klop aan Monica se deur, voel aan die knop – dis nie gesluit nie. Versigtig stoot hy die deur oop. Sy staan in die middel van haar slaapkamer en wys na haar bed.

“Wat’s fout?”

Daar is nie ’n inbreker of boef op die bed nie. Dan gewaar hy die spinnekop.

“Ag nee, man.” Hy stap nader, mik na die spinnekop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot1 min read
STEM VIR JOU GUNSTELING en Jy Kan Óók ’n Vakansie Na Mauritius Wen!
1 gelukkige leser kan ’n vakansie vir twee na Mauritius wen*! 5 gelukkige lesers kan luukse parfuumolies van Tapputi wen. Besoek huisgenoot.com om vir die top-10 te stem. *Jy moet inteken op World Leisure Holidays se nuusbrief om in aanmerking te kom

Related