Landbouweekblad

Tuna en die kuns van mielies grootmaak

Anderkant die reënboog

Dis ’n impulsiewe besluit. Maar een wat ’n slag goed uitwerk. Dis vroeg Woensdagaand en ek staan in die parkeerterrein voor die Wildmill Casino in Bloemfontein. Die prysuitdelingsdinee vir Voermol se Beesen Skaapboer van die Jaar begin amper, maar ek antwoord eers ’n oproep van ’n boerepêl. Hy het vroeër laat weet dit is baie dringend.

“Die tuna loop in die Kaap,” verduidelik hy. “As ons wil gaan, moet dit dié naweek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related