Kuier

GERED UIT MY DWELMHEL

GETUIENIS

Sy’t gedink sy is dood ná sy dwelms net bo haar hart ingespuit en skielik ‘n hartaanval gekry het. Haar hart het vir ’n paar minute ophou klop, maar toe kom God met Sy reddende regterhand deur, en ruk haar so te sê terug van die dood se deur.

Dít was vir Monique Ackers (32) die keerpunt wat haar uit haar diep, donker dwelmhel gered het. Dit was in November laas jaar. Sy is al ’n jaar lank sober en het nog nie weer aan drugs geraak nie. Maar dié paadjie was nie maklik nie …

Sy’t haar van ’n jong ouderdom al aan dwelms vergooi,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related