Huisgenoot

LIG IN DIE NAGHEMEL

‘EK HET GEWEET ELMARY IS DIE EEN TOE EK BESEF SY BRING DIE BESTE IN MY UIT’

TOE sy met haar ivoorkleurige trourok van ragfyn kant na die kansel aangestap kom, is sy die enigste stukkie lig in ’n donker see van gaste.

Dis dan ook presies so beplan, vertel die bruidegom, Luke Fish, die seun van die sokkerlegende Mark Fish, oor sy stralende bruid, Elmary Bristow.

Al die gaste moes swart of goud na die troue toe aantrek – ook die bruidegom se ma, die glansvrou Loui Fish. Selfs die troukoek was swart.

Want nes Elmary ’n bron van lig geword het in Luke (25) se stormagtige lewe, was sy ook op hul troudag ’n ligpunt.

“Ek is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related