Huisgenoot

ONS DOEN TOE WEER ALS ANDERSOM!

OP ’N snikhete Saterdagmiddag vroeg in Desember hou ’n babablou Cadillac uit die 1960’s op die wynlandgoed teen die voet van die Langeberg stil.

Die son bak, en die sowat 100 gaste wat op wit stoele hier op die grasperk van die Zandvliet-landgoed buite Ashton sit en wag, het almal klein wit sambreeltjies in die hand om hulle koel te hou.

Eenkant sit die akteur Francois Jacobs, vandag die seremoniemeester en die man wat by was toe die eerste tree op die lang pad na hierdie oomblik destyds gegee is.

Anderkant sit die akteurspaar Ivan Zimmermann en Nadia Valvekens, en ook die veteraanakteur Albert Maritz.

Maar toe die bruid uit die blou Cadillac klim, is die hitte vergete en alle oë op net een akteur – die aantreklike Viljé Maritz (31), wat nes pa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related