Huisgenoot

JOU STERRE

BOOGSKUTTER

22 NOV – 20 DES

Jy is meestal in ’n vrolike luim, maar met dié week se verbintenis tussen Venus en Jupiter het jy rede om selfs meer opgeruimd te voel. Daarby beklem-toon ’n nuwemaan in jou teken op die 13de ook dat dit jou tyd is om uit te blink. ’n Nuwe begin en nuwe projekte is in die vooruitsig. Let daarop dat Mercurius in jou geldhoroskoop agteruitbeweeg. Oefen streng beheer oor jou finansies uit en moenie nou dokumente onderteken nie.

GELUKKIGE NOMMERS

2, 7, 14, 15, 11, 6

STRATEGIEË VIR ’N BETER LEWE

Jou sterkste punt is jou geesdrif. Dit spoel oor na ander.

Jou swakste punt is om meer te beloof as wat jy kan bied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related