Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘ONS VERSTAAN, MAAR DREIGEMENTE TE ERG’

Die Springbokskrumskakel Cobus Reinach gesels oor die Wêreldbeker en sê ondanks dreigemente is hy nie bang om na sy Franse tuiste terug te keer nie

Goed so, Cobus. Wys die spulletjie daar in Frankryk waarvan ’n Bok waarlik gemaak is. Bokke is nie net sterk nie, hulle is boonop goed opgevoed ook. Geniet jou sport en kyk mooi na jou jouself en jou gesin daar!

MARIANNE

Dankie dat julle jul storie met ons gedeel het. Sterkte vir die terugkeer na Frankryk, ons bid dat julle daar veilig sal wees. En ons sien baie uit daarna om julle weer permanent hier in Suid-Afrika terug te verwelkom.

CHARLOTTE

Die Franse moet nou ons Springbok uitlos. Hy mag dalk op dié oomblik aan daardie kant speel, maar hulle moet net weet hy is mos eintlik van hierdie kant. Baie sterkte daar aan jou en jou gesin. Jy’s ’n champ.

ALTON

. Jy is Suid-Afrika se beste skrumskakel. Net jammer jy en ander oud-Vrystaters soos Rassie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge
Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se

Related