Huisgenoot

GESELS SAAM

1 ‘BACHELOR’-SKOK: ‘DIS VERBY’

Hy kan nie nou daaroor praat nie en het “baie om deur te werk”, sê Marc Buckner nadat sy televisieromanse met Marisia van Wyk verbrokkel het

Ek het gesê dit gaan nooit hou nie. Hy het nie by haar gepas nie, en hy het by tye so verdwaald gelyk. Marc, jy is baie puntenerig; dis ongelukkig hoe ek jou opsom.

CORNE

Dalk was dit nie bestem om te wees nie. Hulle is maar net mense en ons almal maak foute. Niemand is perfek nie. Dis net my mening; jy hoef nie saam te stem nie.

ANGELINE

Toe is ’n six pack en baard nie alles nie. Dit raak vinnig ou nuus. Die hele Bachelor- ding is net ’n foefie. Ná al die blieng is dit maar net gewone Jannie en Sannie.

MARIUS

Jy is jonk, pragtig en opreg. As jy weet hy is nie die regte man vir jou nie, is hy nie. Alles van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan
Huisgenoot5 min read
Lady Van Die Klein-skerm
SY SWEEF statig die hotelkamer binne, elegant soos jy sou verwag van ’n aristokraat. En wanneer sy sê “Yes, dear reader,” herken ’n mens dadelik die stem van Bridgerton se lady Danbury, vertolk deur Adjoa Andoh. Adjoa (61) kuier in Johannesburg om di
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related