Die Wildekus, Oos-Kaap
ie wilde, maar ongelooflike mooi Wildekus strek van Oos-Londen in die suide van die Oos-Kaap tot by die grens van KwaZulu-Natal, sowat 350km na die noordooste. Die Wildekus spog met die mees idilliese en ongerepte strande op enige plek in Suid-Afrika, maar wees gewaarsku – by plekke soos Coffee Bay of Port St Johns sal jy bes moontlik meer