UITERS BEDRYWIG
Dié akteur, regisseur en vervaardiger is een van ses deelnemers wat kyk of hulle ’n totale verandering aan hul leefstyl kan maak in die kykNET-program Fiks of niks. Deelnemers pak oor nege maande ’n holistiese fiksheidsreis aan terwyl hulle ook hul eie lewe bestuur.
Henck is deur ’n fiksheidstydskrif uitgedaag om op sy fiksheid te