Huisgenoot

DIE TOL VAN AB SE STREKE

DIT sal vir enige akteur ’n aanpassing wees: om skielik voorgekeer te word op straat waar ’n wildvreemdeling jou vir jou karakter se optrede uittrap.

Vir Cedwyn Joel was dit nóg moeiliker. Sy karakter in die kykNET- sepie Suidooster was dan die afgelope vyf jaar nog altyd so geliefd: die apteker AB Samsodien, ’n patriarg wat getrou is aan Moslemtradisies en wie se huwelik van byna 30 jaar met sy vrou, Mymoena (gespeel deur Jill Levenberg), ’n toonbeeld van geluk was.

Maar dit was vóór Farah Adjerahn (Lee-Ann van Rooi) vroeër vanjaar in Ruiterbosch opgedaag en AB se oog begin dwaal het.

Toe hy haar sy tweede vrou maak en Mymoena gebroke laat, was die gort behoorlik gaar onder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related Books & Audiobooks