Kuier

NET KOEBAAI, NIE VAARWEL

Op sewentig sit Cedwyn Joel heel lekker in sy eie vel. Hy is chilled oor die lewe; daar's nie issues nie. Nes dit seker ook 'n gesoute akteur betaam wat ná byna 40 jaar in die vermaakbedryf die leisels net so effe loslaat.

“En ’n bietjie laat slaap!”grinnik hy. Die hele land kom nog tot verhaal nadat “Ruiterbosch”se geliefde apteker en gesinsman, AB Samsodien, sommer netso voor ons oë weggeruk is – die slagoffer van ’n genadelose sluipskutter. Maar selfs al het Cedwyn die Suidooster-span al ’n rukkie gelede verlaat, sit die ganse span (voor én agter die skerms), steeds diep binne-in sy hart vas.

“Ek mis hulle almal al klaar, maar ek sal altyd weer gaan inloer om te groet. Ek wil altyd hê elkeen van hulle moet oukei wees. Almal is een

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related