Huisgenoot

GEVLEUELDE STAPPERS

SY GEBRUIK ’n loopraam om oor die weg te kom, skuifel-skuifel van die een plek na die ander. Verder sukkel sy ook nog met artritis in haar nek en ruggraat.

Dis niks ongewoons vir ’n vrou van 93 nie, maar dit beteken wel van die dinge wat Betty Bromage in haar jong dae geniet het – soos om perd te ry – is deesdae buite die kwessie.

Tog sien Betty kans vir een ding wat baie mense die helfte van haar ouderdom sal afskrik: om op die vlerk van ’n vliegtuig te staan terwyl dit deur die lug tol en draai, meestal sowat 300 m bo die grond.

“Dis baie opwindend met die wind in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related