Huisgenoot

LIEFDE TEEN DIE SPOED VAN LIG

DIS een van die eienaardigste stories in Suid-Afrika se geskiedenis: ’n vrou wat dekades lank vertel sy het ’n liefdesverhouding met ’n buiteaardse wese.

Elizabeth Klarer is dalk vandag nie meer so wyd beroemd nie – sy is in 1994 dood – maar in die 1980’s het die Suid-Afrikaanse media gereeld kopgekrap oor haar vreemde bewerings.

Sy het nie gelyk soos iemand wat bogstories sou opmaak net om aandag te kry nie – sy was van ’n welaf familie in KwaZulu-Natal en ’n opgevoede vrou, met ’n kwalifikasie in meteorologie van die Universiteit van Cambridge.

Maar sy het volgehou sy het sedert die 1940’s kontak met vlieënde pierings en dat sy deur die jare ’n verhouding aangeknoop het met een van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related