Rapport

Kajuit in wolke se elegante waardin

Jy sien haar daar staan, 64 jaar gelede op die ou Jan Smuts-lughawe, neus teen die groot glasvenster, in vervoering oor die lugwaardinne wat van die Oranje Sterte afklim en op spykerhake aangeklik-klak kom in hul hemelblou uniforms, byekorfhare, wit handskoene en wapperende serpe.

Skaars vyf jaar oud, het Marion Fernandes van Benoni geweet sy soek die killer heels, die halwe vlerkie teen haar bors, en die glans. Veral die glans.

Toe Marion verlede Julie afgetree het ná ’n ononderbroke loopbaan van 50 jaar as lugwaardin, was dit as die koningin van die passasierskajuit.

Slegs enkele lugwaardinne wêreldwyd kon haar dit nadoen, en met die huidige intree-ouderdom van 21 en aftrede op 60, sal daardie rekord seker vir altyd staan.

Op 68 is Marion, met haar warm persoonlikheid, steeds pure elegansie en grasie, nie ’n haartjie uit plek nie.

Sy was nie verniet Pik Botha se gunsteling-lugwaardin nie. PW Botha het haar vermy oor sy Engels is, en toe Nelson Mandela ingehuldig is, was sy die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related