Huisgenoot

Skryfdrome kan waar word

Hier is hulle: die vyf kandidate wat gekies is om die Jakes Gerwel-stigting se vierde jaarlikse Kommadagga-slypskool by te woon!

Alfred T. M. Rossouw, Daneel Jantjies, Susan Meiring, Theresa de Necker en Tshegofatso Nkwane is binnekort op pad na die Paulet-huis, die “ander tuiste” vir skrywers wat die stigting op Somerset-Oos in die Oos-Kaap geskep het.

Wanneer hulle die mentorskapprogram suksesvol voltooi het, sal die skrywers se kortverhale in gepubliseer word en sal hulle ook kan bydra tot die aanlyn literêre tydskrif.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma

Related